Hy red vrou ná by­steek

‘Nes Le­wis Ha­mil­ton’ jaag hy hos­pi­taal toe

Beeld - - Front Page - Nom­bu­le­lo Ma­ny­a­na

“Toe ek die seun­tjie se ge­sig sien, het ek ge­weet ek moet in­gryp,” sê O­ba­keng (OB) Seu­ta­ne, wat ’n vrou se le­we in ’n Jo­han­nes­burg­se win­kel­sen­trum ge­red het na­dat sy in­me­kaar­ge­sak het weens ’n by­steek.

“Hy het my kin­ders ge­red van ’n le­we son­der hul ma,” sê Ni­co­le Mor­gan (35).

Sy en haar ses­ja­ri­ge seun, Mi­cha­el, was op 28 A­pril in Ce­dar S­qua­re in Four­ways.

“Toe ek my hand­sak op­tel, het ek ’n warm sen­sa­sie on­der my arm ge­voel waar ’n by my ge­steek het,” het sy op Facebook ge­skryf.

Dit het erg ge­brand, maar sy sê sy was nie be­kom­merd nie om­dat sy nie al­ler­gies is vir bye nie. Sy het ’n al­ler­gie­pil ge­sluk en is na ’n win­kel om in­ko­pies te doen.

By die kas­re­gis­ter het ’n ge- voel van pa­niek haar oor­wel­dig.

“Ek was vrees­be­van­ge. Ek het Ross (haar man) ge­bel en vir hom ge­sê ek kry nie a­sem nie.”

Hy het haar aan­ge­raai om ap­teek toe te gaan, maar sy het in die loop­gang gaan sit waar ’n paar men­se pro­beer help het.

“Mi­key het ge­huil en heel­tyd aan my hemp ge­trek dat ons kon loop, maar ek kon nie be­weeg nie. Dis toe dat OB in­ge­gryp het.

“Hy was so kalm en het Mi­key ook ge­kal­meer.”

Seu­ta­ne (20) sê dit was Mi­cha­el wat hom oor­tuig het om te help. “Toe ek die vrou op die grond en die seun­tjie se ge­sig sien, het ek be­sef ek moet help.”

Hy het haar na sy mo­tor ge­dra en “soos Le­wis Ha­mil­ton” (die Grand P­rix-kam­pi­oen) met haar na die Li­fe Four­ways-hos­pi­taal ge­jaag.

Hy het ge­wei­er om die hos­pi­taal te ver­laat tot­dat hy laat weet is Mor­gan is be­ter.

“Ek het ge­voel as­of dit nou my ver­ant­woor­de­lik­heid is en ek kon nie loop tot­dat ek ge­weet het sy is ou­kei nie.”

Seu­ta­ne sê hy het ge­weet wat om te doen, want sy ma is ’n ver­pleeg­ster.

Die twee het me­kaar Sa­ter­dag amp­te­lik ont­moet en Mor­gan sê sy kan hom nie ge­noeg be­dank nie.

“Ek was baie angs­tig en was dit nie vir daar­die dag nie, weet ek ons sou me­kaar nooit te­ë­ge­kom het nie.

“Ek weet nie hoe om OB te be­dank nie.”

Mor­gan sê dit was be­lang­rik om die sto­rie te deel om Seu­ta­ne er­ken­ning te gee, maar ook vir Suid-A­fri­ka.

“Suid-A­fri­ka is des­pe­raat vir po­si­ti­wi­teit en ek het ver­plig ge­voel om die sto­rie te deel. Met al­les wat in ons land ge­beur, moes ek mens­li­ke goed­heid wys.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.