C­hi­ne­se tor­pe­do­ja­er maak ’n Kaap­se draai

Beeld - - Nuus -

Kyk op Net­werk24.com hoe ske­pe van die twee­de groot­ste vloot ter wê­reld gis­ter­og­gend in Si­mon­stad aan­ge­kom het. So­wat 500 C­hi­ne­se Suid­A­fri­ka­ners het in span­ning ge­wag op ske­pe van die C­hi­ne­se vloot. Die tor­pe­do­ja­er Qing­dao was ook te sien. Be­soe­kers kan die drie ske­pe mô­re be­sig­tig.

Fo­to: KAY­LA A­LEX­AN­DER

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.