Win­nie Rust is ver­wurg, wys klag­staat

Beeld - - Nuus - May­ge­ne de Wee

Die skry­wer Win­nie Rust, wat ver­le­de Woens­dag in haar huis in Wel­ling­ton dood aan­ge­tref is, is ver­wurg.

Dit staan in die klag­staat in die saak teen Ni­gel Plaat­jies (18) en Jo­han­nes Plaat­jies (34), die moord­be­skul­dig­des.

Vol­gens die po­li­sie is ver­skeie goe­de­re

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.