Droog­te laat boe­re op­nuut na GM­saad kyk

Beeld - - Nuus - E­li­se Tem­pel­hoff Reu­ters

In die lig van die droog­te is Suid-A­fri­kaan­se boe­re gre­tig om ge­ne­ties ge­ma­ni­pu­leer­de (GM) saad te plant, sê die saad­groep Mon­san­to.

Ver­le­de jaar is GM-mie­lies op 20 mil­joen ha aan­ge­plant, vol­gens Hans Lom­bard, woord­voer­der van Mon­san­to.

As dit nie vir GM-mie­lies was nie, sou Suid-A­fri­ka nou net 1,65 mil­joen ton mie­lies kon pro­du­seer en hy sou 9,4 mil­joen ton mie­lies moes in­voer om in die vraag te voor­sien, het hy gis­ter ge­sê.

Die op­brengs van die GM-mie­lies was so goed dat dit net no­dig is om 3,8 mil­joen ton in te voer. Wan­di­le Sihlo­bo, e­ko­noom van Graan SA, sê dit sal so­wat R14 mil­jard kos. Vol­gens Lom­bard spaar Suid-A­fri­ka dus min­stens R33 mil­jard oor die vol­gen­de jaar op mie­lies.

GM-ge­was­se is in 1995 vir die eer­ste keer ge­plant en Suid-A­fri­ka het in 1998 daar­mee in­ge­val met die aan­plan­ting van ka­toen.

“Boe­re se aan­vaar­ding van GM-teg­no­lo­gie het teen ’n on­ge­ken­de tem­po toe­ge­neem,” sê Mon­san­to in ’n ver­kla­ring.

Vol­gens Lom­bard word ’n nu- we kul­ti­var GM-mie­lies dié week op Nam­po 2016 by Bot­ha­vil­le be­kend ge­stel. Dié kul­ti­var is droog­te­ver­draag­saam en ver­al ge­mik op klei­ner boe­re wat ’n gro­ter op­brengs per hek­taar en ’n gro­ter wins pro­beer kry.

Die e­ko­no­mie­se aan­wins van GM-ge­was­se vir Suid-A­fri­kaan­se boe­re was van 1998 tot 2014 $1,8 mil­jard. Net in 2014 was die wins $245 mil­joen.

“Die dro­ë­land­op­brengs van mie­lies voor die ge­bruik van GM-sa­de was 1,5 ton per hek­taar. Van­dag is die ge­mid­del­de op­brengs met GM-mie­lies 5 mil­joen ton per hek­taar.”

Die op­brengs van GM-mie­lies on­der be­sproei­ing wis­sel van 12 ton tot 20 ton per hek­taar.

het be­rig wê­reld­wye pro­tes­op­tog­te word Sa­ter­dag ge­hou teen die ge­bruik van Mon­san­to se GM-ge­was­se en die ge­bruik van die on­kruid­do­der Roun­dup, of­te­wel gli­fo­saat. Ak­ti­vis­te be­weer gli­fo­saat maak land­bou­grond ste­riel en ver­an­der bye se DNA.

Ko­bus S­teen­e­kamp, uit­voe­ren­de hoof van Mon­san­to, het gis­ter op RSG ge­sê daar is geen be­wys dat GM-ge­was­se ska­de­lik is vir die om­ge­wing of men­se se ge­sond­heid aan­tas nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.