Ra­mos die ‘waar­de­vol­ste’ bank­hoof in Suid­A­fri­ka

Sy ver­dien die mees­te wins vir haar bank

Beeld - - Sake Nuus - – Ver­werk uit Bloom­berg

Vir el­ke R1 wat Bar­clays A­fri­ca aan Ma­ria Ra­mos (57) be­taal, ver­dien die maat­skap­py meer as R500 se net­to wins.

Dit maak van Ra­mos die uit­voe­ren­de hoof in die bank­we­se wat die mees­te “wins” vir haar maat­skap­py op­le­wer.

Di tis die so­mas Ra mos­se vol­le­di­ge sa­la­ris, lang­ter­myn- aan­spo­rings bo­nus­se en bo­nus­se vir 2015 in be­re­ke­ning ge­bring word.

S­te­phen Ko­seff (64), wat nou al 20 jaar aan die hoof staan van In­ves­tec, is die “duur­ste” bank­hoof, of­te­wel die een met die laag­ste wins­tot-be­ta­lings­koers van net meer as R100.

Hy word in pond be­taal en het in 2015 die groot­ste ver­ho­ging ge­kry, groot­liks om­dat die waar­de van die rand die af­ge­lo­pe vyf jaar teen­oor die pond daal.

Si­z­we Nx­asa­na, wat tot in Ok­to­ber hoof was van Fir­stRand, moe­der­maat­skap­py van FNB, maak vir die maat­skap­py na­ge­noeg R360 wins vir el­ke R1 wat hy ver­dien.

Mi­ke Bro­wn, Ned­bank se uit­voe­ren­de hoof, le­wer na­ge­noeg R300 op vir el­ke R1 ver­goe­ding.

S­tan­dard Bank se wins-tot-ver­goe­dings­koers is laag op na­ge­noeg R260 per R1 om­dat die bank twee uit­voe­ren­de hoof­de, Sim Ts­ha­ba­la­la en Ben Kru­ger, het.

In kom­men­taar op die sy­fers het Ur­su­la No­bre­ga, ’n woord­voer­der van In­ves­tec, ge­sê Ko­seff se be­ta­ling word skeef­ge­trek om­dat die Eu­ro­pe­se U­nie op wis­se­len­de be­ta­lings­per­ke be­gin toe­slaan.

In­ves­tec het daar­om ’n vas­te toe­lae van £1 mil­joen aan Ko­seff be­taal.

Sy be­ta­ling word ge­meet aan Lon­den­se me­de­din­gers en is deur meer as 75% van aan­deel­hou­ers goed­ge­keur op die vo­ri­ge jaar­ver­ga­de­ring, sê No­bre­ga.

Fir­stRand sê Nx­asa­na se 2015- be­ta­ling is skeef­ge­trek deur die uit­be­ta­ling van’ n lang­ter­myn aan­de­leske­ma wat be­taal­baar ge­word het.

S­tan­dard Bank sê sy me­de- uit­voe­ren­de hoof­de het in 2015 elk­een 63 700 aan­de­le ge­kry ge­grond op die bank se be­ter op­brengs op e­kwi­teit en wins­groei, maar dié aan­de­le word eers in 2018 ver­re­ken.

Ra­mos en Mi­ke Bro­wn, Ned­bank se uit­voe­ren­de hoof, het in 2015 ver­ho­gings ge­kry wat nie met inflasie vir die jaar – 4,6% – tred ge­hou het nie.

Die O­pen­ba­re Be­leg­gings kor­po­ra­sie, wat on­der­meer die pen­si­oen­fonds van staats­amp­te­na­re( GEPF) se geld be­lê, sê die ver­goe­ding is “bui­ten­spo­rig”. Die OBK is uit­ge­spro­ke oor die be­ta­ling van uit­voe­ren­de hoof­de.

) Die sy­fers is deur­gaans af­ge­rond.

Sim Ts­ha­ba­la­la, S­tan­dard Bank

Ben Kru­ger, S­tan­dard Bank

Ma­ria Ra­mos, Bar­clays A­fri­ca

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.