No­rilsk Nic­kel nie be­kom­merd oor e­lek­trie­se mo­tors

Beeld - - Sake Nuus - El­vi­ra Wood Reu­ters

Te­sla se e­lek­trie­se mo­tors sal geen im­pak hê nie op die kon­ven­si­o­ne­le mo­tor­mark of die vraag na e­del­me­ta­le wat ge­bruik word om uit­laat­gas­se te be­heer.

Bloom­berg be­rig dat No­rilsk Nic­kel, die Rus­sie­se nik­kel- en pal­la­di­um-myn­bou­er, glo die ge­brek aan in­fra­struk­tuur om e­lek­trie­se mo­tors te laai en die druk wat dit op krag­net­wer­ke gaan plaas, sal die mark vir hier­die mo­tors waar­skyn­lik tot net 15% van die to­ta­le mo­tor­mark be­perk.

“Ons glo e­lek­trie­se mo­tors gaan in die vol­gen­de vyf jaar net 2% van die mark be­slaan,” sê An­ton Ber­lin, hoof­mar k­ont­le­der van No­rilsk.

“Ons glo nie die ver­vaar­di­ging van e­lek­trie­se mo­tors gaan groot ge­noeg wees om mo­tors met ’n bin­ne­brand­en­jin in die af­sien­ba­re toe­koms te ver­vang nie. Dit gaan na ons me­ning nie die mark vir pla­ti­numg roep­me­ta­le be­ïn­vloed nie,” sê hy.

Vol­gens ’n me­di­a­ver­kla­ring be­plan Te­sla om tot 2018 el­ke jaar 500 000 e­lek­trie­se mo­tors te ver­vaar­dig. Dit is tien keer meer as die ge­tal wat in 2015 ver­vaar­dig is.

Die mo­tor­ver­va ar­di­ging­sek­tor gaan vol­gens Ber­lin die vraag na dié twee e­del­me­ta­le met tus­sen 2% en 5% per jaar laat groei.

“No­rilsk ver­wag van­jaar ’n mark­te­kort van 500 000 on­se pal­la­di­um en ’n te­kort van 200 000 on­se pla­ti­num,” sê Ber­lin.

Pla­ti­num­pry­se het vol­gens Bloom­berg van­jaar reeds met 18% ge­styg, ter­wyl pal­la­di­um se prys 5,4% ho­ër is.

Ber­lin meen eg­ter dat SuidA­fri­ka se le­we­ring van dié twee e­del­me­ta­le in 2016 gaan af­neem. Bui­ten dat die plaas­li­ke my­ne se­dert 2008 min be­lê het weens die lae pla­ti­num­prys, is daar die moont­lik­heid van sta­kings.

be­rig dat die vak­bond A­m­cu van Don­der­dag af ver­ga­der om lo­ne te be­spreek.

Te­sla word deur die Suid-A­fri­kaans ge­bo­re teg­no­lo­gie-en­tre­pre­neur Elon Musk ge­lei.

Dit gaan na ons me­ning nie die mark vir pla­ti­numg roep­me­ta­le be­ïn­vloed nie. — AN­TON BER­LIN, HOOFM ARKONTLEDER VAN NO­RILSK.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.