Mel Bo­tes vier sy 50ste in die At­ter­bu­ry

Beeld - - Sake Nuus -

Ter vie­ring van Mel Bo­tes se 50ste ver­jaar­dag word die kon­sert Mel Bo­tes & F­riends vol­gen­de week in die At­ter­bu­ry­te­a­ter in P­re­to­ria aan­ge­bied.

Ro­bin Auld, Mau­ritz Lotz en Va­li­ant Swart is op 25 Mei saam met hom op die ver­hoog.

Bo­tes het reeds ’n groot by­drae tot die mu­siek­be­dryf in Suid-A­fri­ka ge­le­wer.

Mel Bo­tes & F­riends spog met van die bes­te oor­spronk­li­ke lied­jies, ’n paar ou klas­sie­ke guns­te­lin­ge, nu­we sa­me­wer­kings en ’n a­koes­tie­se at­mos­feer met uit­ge­soek­te mu­siek­stuk­ke vir e­lek­trie­se ki­taar.

Bo­tes se vo­ri­ge op­tre­des sluit sy ge­wil­de hul­de­bly k­ver­to­nings aan Pink Floyd en Di­re S­traits in.

Die ver­to­ning be­gin om 20:00. Kaar­tjies kos R160 tot R200 by Com­pu­tic­ket.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.