In­ni­bos nou ’n tie­ner

Tal­le nu­we pro­duk­sies van­jaar op die plan­ke

Beeld - - Sa­ke Nuus - Be­soek in­ni­bos.co.za of ska­kel 013 741 5294 vir die vol­le­di­ge pro­gram.

Die In­ni­bos La­e­veld Na­si­o­na­le Kuns­te­fees, wat van­jaar sy 13de be­staans­jaar vier, bied van­jaar ’n he­le paar de­buut-te­a­ter­pro­duk­ies aan.

Die fees duur van 29 Ju­nie tot 2 Ju­lie in M­bom­be­la.

Die te­ma is #droom­groot – ’n ver­wy­sing na die aan­vank­li­ke “groot droom” wat 13 jaar ge­le­de tot die fees se ont­staan ge­lei het. In­ni­bos het ge­groei tot ’n fees wat van­jaar met ’n Fi­ës­ta as ge­wild­ste fees in die land be­kroon is.

Een van die de­buut pro­duk­sies is Die vrou uit die see deur Hen­rik Ib­sen, ver­taal deur Hugo Tal­jaard. Hen­ry Myl­ne is die re­gis­seur. Die rol­ver­de­ling sluit in Ja­na S­try­dom, Neels van Jaars­veld, E­rik Holm, Kaz M­cFad­den, A­ma­lia Uys, T­he­o­do­re Jan­tjies, Na­ta­sha Dry­den en Ga­vin van den Berg. Die pro­duk­sie word deur die Dag­breek Trust aan­ge­bied.

Die an­der de­buut pro­duk­sies is Ooms deur Chris Vor­ster, Die on­tel­ba­re 48 deur Wes­sel P­re­to­ri­us en Hond deur Da­na Sny­man. Hond is spe­si­aal vir Frank Op­per­man ge­skryf.

Pa maak vir my ’n vlie­ër Pa, deur Chris Bar­nard, is ’n hul­de­blyk aan Bar­nard wat in De­sem­ber dood is.

Die ko­me­die-aan­bod is ook van­jaar weer groot met die pro­duk­sies Die wag­ka­mer (E­li­ze Ca­wood en Wil­son Dun­ster), Groet die grot­held (Co­bus Ven­ter), T­wee sus­ters (Chris Vor­ster en Hen­nie Ja­cobs) en My bril­jan­te eg­skei­ding (Ant­hea T­homp­son met re­gie deur Hen­nie van G­reu­nen), Hond se ge­dag­te, Daa’ gaat die bruid en T­wee vir die prys van een.

Daar is ook ver­to­nings deur die ko­me­di­an­te S­chalk Be­zui­den­hout en Jo­na­than van Ra­dio Raps.

Die dra­mas sluit in Blou-blou met E­rik Holm, Pe­op­le Are Li­ving T­he­re deur At­hol Fu­gard en Plant vir my ’n boom, An­dré deur De­bo­rah S­tein- mair met E­rik Holm en Ti­na­rie Van Wyk-Loots.

Op die mu­siek­ver­hoog tree Chris C­ha­me­le­on en Da­niel­la Dey­sel op in A­fri­ca­na (dis)sek­sie, die pi­a­nis Roc­co de Vil­liers speel gees­te­li­ke mu­siek in Beau­ti­ful, Beau­ti­ful Hymns, wat pas met ’n G­hoe­ma be­kroon is.

In Klas­sie­ke keur is die so­praan Si­bon­gi­le Mn­go­ma on­der an­de­re te hoor en die mu­siek­spel Hei­di is ook op die plan­ke.

Ka­ren Zoid en Kurt Dar­ren tree op in Kurt en Ka­ren. In Eg­go’s uit die grot­te in die Sud­wa­la-grot­te tree Cor­lea Bo­tha, Jos­hua na die Re­ën, Mi­cha­el Bar­rett en Tuks Ca­me­ra­ta op.

Op die S­tan­dard Bank-ver­hoog be­gin die fees met die Huis­ge­noot Af­skop­kon­sert met El­vis Blue, De­wald Wasser­fall, Kurt Dar­ren, Ni­cho­lis Louw, Jo­seph Clark, BlackBy­rd, Ar­no Jor­daan, Mo­niQue en Am­pie.

Die vol­gen­de dag kom die kykNET-rock­kon­sert aan die beurt, waar­ty­dens die t­wee wen­ner- bands van die In­ni­bos RockRu­moer-kom­pe­ti­sie die ver­hoog met Ka­ren Zoid, Kahn Mor­bee, die Heu­wels Fan­tas­ties, Fran­cois van Co­ke, Black Cat Bo­nes, Dan Pat­lans­ky en Al­bert Frost en P­ri­me Ci­r­cle gaan deel.

In die Ja­ca­ran­daFM-kon­sert is Bob­by van Jaars­veld, Bok van B­lerk, Kar­lien van Jaars­veld, Cor­lea Bo­tha, Do­zi, Jay, Li­a­nie May, Jos­hua na die Re­ën, S­not­kop, Si­bon­gi­le Mn­go­ma, Joe Fos­ter, G­ha­pi, Jan­nie Mool­man, Le­ah, B­ren­dan Pey­per en C­har­li­ze Berg op die ver­hoog.

Die fees word af­ge­sluit met die ATKV-Loof Hom In­ni­bos met Ju­a­ni­ta du P­les­sis, Lin­die S­try­dom (se­re­mo­nie­mees­ter), On­be­skaamd, An­ders, Rou­chel­le Lie­de­mann, A­dam Bar­nard, Re­nee Kru­ger, Ru­an en Fran­ja du P­les­sis, S­teyn Fou­rie en El­vi­ra Kohn. )

Die te­ma is #droom­groot – ’n ver­wy­sing na die “groot droom” wat 13 jaar ge­le­de tot die fees ge­lei het.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.