Ers­ki­ne se ril­ler op RSG

Beeld - - Sake Nuus - Ra­di­o­te­a­ter word el­ke Don­der­dag om 20:00 op RSG uit­ge­saai. Dit word Maan­dag­og­gend tus­sen 01:00 en 02:00 in Deur­nag her­haal.

Siem­bam­ba deur Ma­ri­on Ers­ki­ne de­bu­teer op 26 Mei om 20:00 in RSG se Ra­di­o­te­a­ter.

In dié dra­ma is die agt­ja­ri­ge El­ri haar ou­ers, Ber­tus en Ren­tia, se e­nig­ste kind en haar pa se oog­ap­pel. Hy sal e­nig­iets vir haar doen.

Ber­tus en Ren­tia wei­er om te aan­vaar dat hul hu­we­lik op die rot­se is en op ’n heel ei­en­aar­di­ge ma­nier be­vind El­ri haar in die mid­del van hier­die stryd.

Siem­bam­ba is ’n e­mo­si­o­ne­le reis wat die luis­te­raar na ’n be­ken­de land­merk in die Oos-Kaap neem waar die ril­ler en mo­der­ne tra­ge­die op ’n bit­ter­soet ma­nier ein­dig.

Ers­ki­ne is ook die skry­wer van Do­na­tel­lo en Volk­sie, wat des­tyds be­skryf is as die eer­ste chicklit­ro­man in A­fri­kaans wat deur ’n man ge­skryf is.

’n Paar jaar la­ter het sy ra­di­o­dra­ma As die don­ker die son in­sluk ge­volg. )

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.