Op­sto­kers wat af­brand, moet vas­ge­vat word

Beeld - - Kommentaar - Pie­ter Joos­te van P­re­to­ria skryf:

Ek was ge­skok toe ek hoor dat die U­ni­ver­si­teit van Jo­han­nes­burg se San­lam-ou­di­to­ri­um af­ge­brand is en daar­mee saam dat u­ni­ver­si­tei­te soos die U­ni­ver­si­teit van Jo­han­nes­burg en die R­ho­des-u­ni­ver­si­teit nou skie­lik ook weer ge­tei­ken is.

Hoe­kom al­tyd iets so fi­naal en on- om­keer­baar soos brand­stig­ting?

Dis dui­de­lik dat daar ’n klein, ge­or­ga­ni­seer­de groep op­sto­kers is wat daar­ag­ter sit, en dit doen om hul­le eie be­lan­ge, wat niks met on­der­rig te ma­ke het nie, te be­vor­der. Die oor­gro­te meer­der­heid stu­den­te wil stu­deer en vreed­saam langs me­kaar stu­dent­wees er­vaar.

Die po­li­sie se on­der­soek na sul­ke voor­val­le moet deeg­lik en om­vat­tend wees, en die straf vir die skul­di­ges moet weer­spie­ël dat ons ’n land is wat po­li­ties, of an­ders, ge­dre­we be­ska­di­ging van ei­en­dom en die ge­vaar vir le­wens nie sal duld nie. Nie by u­ni­ver­si­tei­te of sko­le of e­ni­ge an­der in­stan­sies nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.