S­tan­ford­kerk staan vir meer

Beeld - - Kommentaar - Ds. Jo­han Rau­ben­hei­mer van NG Potch­Noord skryf:

Ek ken nie ds. Neil Ol­wa­gen van S­tan­ford nie, maar die he­le e­pi­so­de druk swaar op my hart. Ons weet die doop ter “in­ly­wing” in God se ge­meen­te is be­lang­rik, maar ons weet ook dit vat jou nie he­mel toe nie. Ons is im­mers nie ge­bo­re om he­mel toe te gaan nie. Ons aard­se le­we is wat tel!

’n Paar jaar ge­le­de was ons Paas­tyd in S­tan­ford. ’n Boe­me­laar het by die in­gang van die kerk langs ’n hout­kruis oor­nag. Die kruis is se­ker daar ge­plaas vir Op­stan­ding son­dag.

Die kerk staan vir veel meer as “kerk­li­ke kor­rekt­heid”! Wat ’n hart­seer sto­rie!

Die NG kerk S­tan­ford

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.