Uit die Woord

Beeld - - Middelblad -

Aan­ge­sien jul­le saam met Chris­tus uit die dood op­ge­wek is, moet jul­le stre­we na die din­ge daar­bo waar Chris­tus is, waar Hy aan die reg­ter­hand van God sit. Rig jul ge­dag­tes op die din­ge wat daar­bo is, nie op die din­ge wat op die aar­de is nie, want jul­le het ge­ster­we, en jul le­we is saam met Chris­tus ver­bor­ge in God. Jul­le is die uit­ver­ko­re volk van God wat Hy baie lief het. Daar­om moet jul­le mee­le­wend, goed­ge­sind, ne­de­rig, sag­moe­dig en ver­draag­saam wees. – Kol. 3:1, 2, 3 en 12

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.