Mul­der voer SA o.19­span op Sri Lan­ka­toer aan

24 uur

Beeld - - Sport -

Jo­han­nes­burg. – Wi­aan Mul­der van St. S­ti­thi­an’s Col­le­ge in Jo­han­nes­burg sal die Suid­A­fri­kaan­se o.19­span op sy toer na Sri Lan­ka aan­voer.

Mul­der en sy skool­maat Wan­di­le Mak­wet­hu is die e­nig­ste spe­lers in die span wat van­jaar die na­si­o­na­le o.19­span in die Wê­reld­be­ker­toer­nooi in Bangla­desj ver­teen­woor­dig het.

Suid­A­fri­ka het ’n te­leur­stel­len­de 13de plek in Bangla­desj be­haal.

Die span sal twee jeug­toet­se as­ook drie een­dag­wed­stry­de teen Sri Lan­ka speel.

Mit­chell van Buur­en sal Jos­hua van Heer­den vir die een­dag­reeks ver­vang.

) Die toer­groep is: Wi­aan Mul­der (Gau­teng), Eat­han Bosch (KZN­Bin­ne­land), Je­ro­me Bossr (KZN), Jes­se Chris­ten­sen (WP), Ja­de de K­lerk (OP), Wan­di­le Mak­we­tu (Gau­teng), Ak­ho­na Mny­a­ka (Grens), Da­niel Mo­ri­ar­ty (WP), Ve­zo­kuhle M­tung­wa (Bo­land), William Sen­din (Bo­land), Ke­nan S­mith (OP), Sip­ha­mand­la Kr­we­que (Grens), Jos­hua van Heer­den (Noor­de­li­kes), Raynard van Ton­der (Vry­staat), Ri­car­do Vas­con­ce­les (Bo­land), Mit­chell van Buur­en (Gau­teng). – Han­nes Nie­na­ber

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.