Ka­ne van Hot­spur bo met doe­le in Pre­mier­liga

Beeld - - Sport - – Dai­lymail.co.uk

Lon­den. – Har­ry Ka­ne van Tot­ten­ham Hot­spur is die eer­ste s­pe­ler van sy klub in 23 jaar wat die En­gel­se Pre­mier­liga as die voor­ste doel­skie­ter af­ge­sluit het.

Ka­ne het van­jaar 25 doe­le aan­ge­te­ken. Die vo­ri­ge doel­skie­ter van S­purs wat die mees­te doe­le in die li­ga in­ge­ryg het, is Ted­dy S­her­ring­ham in die eer­ste Pre­mier­liga van 1992­’ 93. Hy het 22 doe­le in S­purs se aan­slag aan­ge­te­ken.

Soos van­jaar het S­purs toe ook der­de ge­ëin­dig.

Die re­kord vir die mees­te doe­le in ’n sei­soen in die kom­pe­ti­sie word met 34 doe­le deur An­dy Co­le en Alan S­he­a­rer ge­deel.

Co­le (1993­’94) het dit vir Ne­w­cas­t­le U­ni­ted ver­mag en S­he­a­rer (1994­’95) vir Black­burn Ro­vers.

S­he­a­rer hou met 260 die re­kord vir die mees­te doe­le tot nog toe in die Pre­mier­liga.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.