Meer oor Mat­thew Proud­foot

Beeld - - Sport - Bron: Sa­ru

) In sy loop­baan as s­pe­ler van 1996 tot 2008 ver­teen­woor­dig hy die Puk­ke en Suid­A­fri­kaan­se stu­den­te­span­ne, as­ook die Lui­perds, Val­ke en Blou Bul­le in die Cur­rie­be­ker­reeks. Hy het ook vir die Bul­le Su­per­rug­by ge­speel en vier toet­se vir S­kot­land van 1998 tot 2003. ) Hy be­gin sy af­rig­ting­sloop baan in 2008 by die Puk­ke, wat as na­ si­o­na­le klub­kam­pi­oen ge­kroon word. Sy loop­baan as voors pe­le­raf­rig­ter be­gin in 2008 by die We­s­te­li­ke Pro­vin­sie en van 2009 tot ver­le­de jaar ver­vul hy ook die rol by die S­tor­mers. In 2015 volg hy Coet­zee na die Ko­be Ko­bel­co S­tee­lers in Ja­pan, waar­na hy van­jaar as die Bok­ke se voors pe­ler­brei­er aan­ge­stel word. )

Fo­to: GALLO

Mat­thew Proud­foot (regs) en Al­lis­ter Coet­zee in 2013.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.