Hey­ne­ke Mey­er dalk gou groot­kop by Bath

Beeld - - Sport - – Sport24

Jo­han­nes­burg. – Die voor­ma­li­ge S­pring­bok-af­rig­ter Hey­ne­ke Mey­er kan moont­lik bin­ne­kort sy tas­se pak om as die di­rek­teur van rug­by by die klu­brug­by­span Bath in En­ge­land aan te sluit

Vol­gens The Te­le­graph, kan Mey­er as Mi­ke Ford se op­vol­ger aan­ge­wys word.

Ford het sy kon­trak van vier jaar ná net ne­ge maan­de be­ein­dig.

Mey­er se teen­stan­ders vir die pos is glo die Con­nacht-af­rig­ter, Pat Lam, en die voor­ma­li­ge En­ge­land-brei­er S­tu­art Lan­cas­ter. Lui­dens be­rig­te word Mey­er ook vir ’n pos in Ja­pan oor­weeg.

Mey­er was van 2012 tot 2015 die S­pring­bok­brei­er.

Al­lis­ter Coet­zee is as sy op­vol­ger aan­ge­stel na­dat hy aan die ein­de van 2015 aan­ge­dui het dat hy nie weer vir die pos oor­weeg wil word nie.

Mey­er was in 2008 die di­rek­teur van rug­by vir die Lei­ces­ter Ti­gers.

Fo­to: CHRIS­TI­AAN KOTZÉ

Hey­ne­ke Mey­er

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.