Só word ver­keer her­lei op N1

Beeld - - Tshwane­-Beeld -

Die N1­hoof­weg sal van­af Sa­ter­dag­aand 21:00 tot Son­dag­og­gend 09:00 ge­sluit wees vir ver­keer om­dat die Eras­mus­rand­voet­gan­ger­brug ge­sloop word. Kyk op die kaart om te sien hoe ver­keer her­lei sal word ge­du­ren­de die tyd­perk.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.