Gar­sies land­wyd be­kend as ‘Ge­raas­ma­kers’

Fo­kus op die Ho­ër­skool Gars­fon­tein

Beeld - - Tshwane­-Beeld -

. A­ka­de­mie is ons kern­be­sig­heid in Gar­sie­land. Ons ma­tri­ku­lan­te (’n ge­mid­deld van 350 leer­lin­ge) be­haal die laas­te paar jaar ’n 100%-slaag­sy­fer. Die skool word op grond van a­ka­de­mie­se uit­slae in 2013 en 2014 as die top- a­ka­de­mie­se skool in Gau­teng aan­ge­wys. In 2015 word ons as naas­wen­ners aan­ge­kon­dig. Na­dia Ver­ster, ma­tri­ku­lant van 2015, word aan­ge­wys as die t­wee­de bes­te ma­tri­ku­lant op a­ka­de­mie­se ge­bied in Gau­teng met ’n ge­mid­deld van 96%. . In 2015 wen die eer­ste rug­by­span die Beeld­tro­fee in die kom­pe­ti­sie vir ma­kro­sko­le en was in 2014 die naas­wen­ners. . In 2012 wen die mei­sie­hok­kie­span die Noord­vaal­tro­fee. . In 2014 en 2015 word Gar­sie­per­de­sport deur Sa­ne­sa aan­ge­wys as die na­si­o­na­le wen­ners in SA. . In 2015 speel die skool se eer­ste krie­ket­span in die Noord­vaal­eind­stryd.

Dit is maar en­ke­le voor­tref­li­ke pres­ta­sies waar­op die skool baie trots is.

Ons skool se on­lang­se in­di­vi­du­e­le “Gar­sie-Ge­raas­ma­kers”, waar­op ons baie trots is, wil ons ook graag noem: . Bur­ger Lam­brechts: Be­haal van­jaar ’n eer­ste plek in die SAat­le­tiek­kam­pi­oen­skap in ge­wig­stoot en skyf­werp vir seuns o.19. . Em­bro­se Pa­pier: Word van­jaar ge­kies as o.19-rug­by­spe­ler om die Ju­ni­or Bok­kies te ver­teen­woor­dig in die o.20-Wê­reld-rug­by­toer­nooi. . Ta­ni­ka Fou­rie: Ver­tolk die hoof­rol in die A­fri­kaan­se fliek Mig­non “Mos­sie” van Wyk. . Di­van Beuk­man: Een van slegs twee leer­lin­ge wat uit Suid-A­fri­ka ge­nooi is vir ’n op­lei­dings­kur­sus in ruim­te­vaart wat van­jaar by Na­sa in Hou­ston, Tex­as, plaas­vind. . Ju­an van den Hee­ver: Be­haal ’n der­de plek in die BBC Ju­ni­or Wild­li­fe-fo­to­gra­fie­kom­pe­ti­sie.

Ons skool se on­lang­se “Ou­dGar­sie-Ge­raas­ma­kers” waar­op ons baie trots is, wil ons ook graag noem: . Ru­an Ac­ker­man: Ma­triek in 2014: Speel van­jaar vir die Leeus in die Su­per­rug­by-toer­nooi. . Fran­co Nau­de: Van­jaar ge­kies vir die o.20-Wê­reld-rug­by­toer­nooispan. . Jan-Hen­ning Campher: Ook van­jaar ge­kies vir die o.20 Wê­reld­rug­by­toer­nooi-span. . Hy­ron Andrews: Ma­triek in 2014: Speel vir die Haaie-Su­per­rug­by-span 2016. . Tar­ryn-Ta­nil­le Prins­loo: Draai­boek­skry­wer van die flieks T­reur­grond, Trou­voe­te en Mig­non “Mos­sie” van Wyk.

Ons het ver­troue in die skool se toe­koms en sal op ’n in­no­ve­ren­de en teg­no­lo­gies ge­dre­we wy­se die skool bou en be­waar tot ’n vlag­skip vir on­der­wys in Suid-A­fri­ka. Woor­de kan nie die be­son­de­re at­mos­feer by hier­die om­gee-skool be­skryf nie, daar­om nooi ons jou met vry­moe­dig­heid uit om die warm gas­vry­heid van ons skool te kom be­leef.

Di­van Beuk­man is ge­kies om van­jaar ’n op­lei­dings­kur­sus in ruim­te­vaart by Na­sa in die VSA by te woon.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.