Hen­nops is gees­su­per­hel­de

Skool met die bes­te gees­kom­pe­ti­sie

Beeld - - Tshwane­-Beeld - Gil­da Kei­ser (7) en haar maat­jie, Da­nel­le An­ge­lo (7), het die dag baie ge­niet.

Die La­er­skool Hen­nops­park in Cen­tu­ri­on se gees is nie som­mer al­le­daags nie . . .

Hier­die skool se leer­lin­ge en on­der­wy­sers het ge­wys dat hul­le su­per­hel­de is wan­neer dit by gees­wys kom!

S­ko­le­nuus-Beeld en Groot­FM90.5 is weer op soek na die ho­ër- en la­er­skool in die Ja­ka­ran­da­stad met die bes­te gees. Die kom­pe­ti­sie word by die week straw­wer met al die sko­le wat om­trent uit­haal en wys so­dat die Skool met die bes­te geestro­fee aan die ein­de van die jaar in hul voor­por­taal kan pryk . . .

Die leer­lin­ge van die La­er­skool Hen­nops­park het reeds van vroeg af die skool se pa­vil­joen vol ge­sit.

Hul­le het deur­lo­pend gees ge­wys en ook som­mer baie p­ret ge­had.

Die op­ko­men­de san­ge­res Hei­di en Dirk van der West­hui­zen het as ge­nooi­de kuns­te­naars by die skool op­ge­tree.

As deel van die skool se lief­da­dig­heids­pro­jek help hul­le be­hoef­ti­ge ge­sin­ne in hul om­ge­wing met kos­pak­kies en kle­re. Die skool het ook sport­toe­rus­ting en kle­re aan die ge­meen­skap van O­lie­ven­hout­bosch ge­skenk. Fo­to’s: SYL­VIA VAN ZYL

Daar was o­ral waar jy kyk ou­li­ke, ge­mas­ker­de “su­per­hel­de”.

C­hené Arm­strong en Ta­nya Booy­sen, stu­den­te­on­der­wy­sers by die La­er­skool Hen­nops­park, was vol gees!

Dis mos hoe ’n skool met gees lyk!

Daar was ook van die leer­lin­ge wat met baie “gees” vir ’n toets ge­leer het.

Die op­ko­men­de san­ge­res Hei­di het die leer­lin­ge som­mer vin­nig aan die dans ge­had.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.