Net­bal­bok­kies vir Gau­teng

Beeld - - Tshwane­-Beeld -

Twee net­bal­mei­sies aan die Ho­ër­skool Oos­Moot het vier kri­tie­ke pro­vin­si­a­le uit­dun­ron­des deur­staan om ge­kies te word tot on­der­skei­de­lik die o.15­ en die o.17­Gau­teng­span. A­li­sia Bo­den­stein (regs) (o.17) speel van­jaar vir die skool se eer­ste net­bal­span en is vir die o.17Gau­teng­groep in die sen­ter­po­si­sie ge­kies. Da­nae Jan­se van Rens­burg (links) is vir die t­wee­de op­een­vol­gen­de jaar ge­kies vir die Gau­teng­span en is van­jaar in­ge­sluit in die o.15­Gau­teng­groep in die HV­po­si­sie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.