5 Lei­pies mik na re­de­naars­kroon

Beeld - - Tshwane­-Beeld -

Vyf leer­lin­ge aan die La­er­skool Lou­is Lei­poldt in Cen­tu­ri­on het deur­ge­dring na die half­eind­stryd van die ATKV­re­de­naars­kom­pe­ti­sie. Voor is Lu­ché S­teyn (gr. 4), Ni­na S­try­dom (gr. 3), Car­la Ven­ter (gr. 3) en Da­ni­ke Korf (gr. 5). Ag­ter is Chris­tel­le S­mit (gr. 7).

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.