Zwart­kop se gholf­ster­re

Beeld - - Tshwane­-Beeld -

Links: Die vol­gen­de gholf­spe­lers van die Ho­ër­skool Zwart­kop het uit­son­der­lik pres­teer ty­dens die af­ge­lo­pe PUK P­res­ti­ge­sportreeks. Ru­han Oost­hui­zen (links), E­du­an Sed­don (mid­del) en Ber­nard La­te­gan was al­mal t­wee­de in die reeks in die ju­ni­or af­de­ling. Ru­han is ook aan­ge­wys as die bes­te gholf­spe­ler vir die dag uit 96 spe­lers.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.