Daar’s hoop vir vel met son­ska­de

Fo­kus op skoon­heid

Beeld - - Tshwane­-Beeld -

Daar is hoop vir son­aan­bid­ders wie se vel­le die ska­de van ure in die son be­gin wys.

LCM S­kin & La­ser, ’n voor­aan­staan­de skoon­heids­org­maat­skap­py in die oos­te van P­re­to­ria, sê baie van hul kli­ën­te kom vir vel­ver­jon­gings­be­han­de­ling juis weens chro­nie­se son­ska­de.

Om­dat Suid-A­fri­ka­ners aan baie skerp son­lig bloot­ge­stel word, fo­kus die skoon­heids­huis nie net op ver­jon­gings­be­han­de­ling op die ge­sig nie, maar ook vir die han­de, nek en bors.

“LCM be­weeg weg van die norm waar die on­der­ste der­de van die ge­sig chi­rur­gies be­han­del word en fo­kus op nie­chi­rur­gie­se, niein­gry­pen­de be­han­de­ling wat die mi­ni­mum pyn, on­ge­rief en her­stel­tyd be­no­dig,” sê die skoon­heids­huis.

“Deur noue sa­me­wer­king met ver­skeie on­af­hank­li­ke spe­si­a­lis­te en der­ma­to­loë word die kor­rek­te te­ra­pie met uit­mun­ten­de re­sul­ta­te toe­ge­pas.”

Die span is trots op hul nu­we ge­vor­der­de ap­pa­raat en teg­nie­ke om al­le vel­kwa­le, in­slui­tend spat­a­re en haar­ver­wy­de­ring te be­han­del.

Die Can­de­la Gent­le­max Pr­o­reeks en El­lip­se-la­ser­be­han­de­ling word ge­bruik en vel­ver­jon- gings­be­han­de­ling vir die han­de, nek- en bors en che­mie­se af­skil­fe­ring, mi­kro­der­ma­bra­sie, IPL P­ho­to-ge­sig­be­han­de­lings, an­der ge­sig­be­han­de­lings en Bo­tox-in­spui­tings is ook be­skik­baar.

By die LCM­skoon­heids­ en la­ser­kli­niek is die fo­kus op vel­ver­jon­gings­be­han­de­ling weens son­ska­de.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.