0.60 sek. kel­der Rio­droom

Beeld - - Tshwane­-Beeld - Wil­helm de S­wardt Nat­ha­nia van Nie­kerk, ’n gr. 11leer­ling aan Tuk­sS­port High S­chool, het met net 0.60 se­kon­des uit­ge­mis om Suid­A­fr­ka op die O­lim­pie­se S­pe­le in Rio te ver­teen­woor­dig.

Om met 0.60 se­kon­des uit te mis om Suid-A­fri­ka op die O­lim­pie­se S­pe­le in Rio de Ja­nei­ro te ver­teen­woor­dig kan nie mak­lik wees nie.

Nat­ha­nia van Nie­kerk, gr. 11leer­ling aan Tuk­sS­port High S­chool, bieg dat sy vir ’n week of wat nog­al erg mis­moe­dig was, maar toe sy ’n bie­tjie goed oor al­les na­dink, was sy so ef­fe ver­lig dat sy nie nou S­pe­le toe gaan nie.

“Om Suid-A­fri­ka op die O­lim­pie­se S­pe­le te ver­teen­woor­dig is my groot droom. Daar­die eer­ste paar dae daar­na het dit by my bly spook of daar iets was wat ek kon ge­doen het om net daar­die klein bie­tjie vin­ni­ger te swem. Mis­kien een of twee vin­ni­ger ha­le . . . een skop meer met ’n draai­slag, maar toe be­sef ek dat ek wel my al­les ge­gee het. Daar is niks meer wat ek kon doen nie,” ver­tel dié 17-ja­ri­ge Suid-A­fri­kaan­se 200 m-rug­slag-kam­pi­oen.

“Na­dat ek dit vir my­self uit­ge­klaar het, het ek ook be­sef dat dit mis­kien goed was dat ek nie ge­kwa­li­fi­seer het nie. Dit sou dalk moei­lik ge­wees het om vrou-al­leen saam met die O­lim­pie­se swem­span in die bui­te­land vir ’n he­le paar maan­de te wees. Hoe deel jy jou pri­va­te en diep­ste ge­voe­lens met mans in die vreem­de?

“Die lek­ker­te is dat ek ná die Suid-A­fri­kaan­se by­een­koms be­sef het ek is goed ge­noeg om my land op die S­pe­le te ver­teen­woor­dig. Ek moet net bly hard oe­fen en een of twee klein goed­jies in my teg­niek uit­stryk.”

Nat­ha­nia het op die na­si­o­na­le by­een­koms die 200 m-rug­slag in 2:11.30 ge­wen. Die kwa­li­fi­se­ren­de A-ver­eis­te wat deur Swem Suid-A­fri­ka ge­stel is, is 2:10.60. Sy het ’n sil­wer­me­dal­je in die 100 m-rug­slag ge­wen.

Die groot­ste be­sluit wat Nat­ha­nia ge­neem het na­dat sy die t­wee­de keer die Suid-A­fri­kaan­se 200 m-rug­slag-ti­tel ge­wen het, was om na Tuk­sS­port High S­chool te kom.

“Ek het tuis­on­der­rig ont­vang, maar het be­sef ek het ’n ver­an­de­ring no­dig om ge­mo­ti­veerd te bly. Dié skool en Tuk­kies het een van die bes­te swem­pro­gram­me en ge­rie­we.”

Nat­ha­nia se vol­gen­de groot uit­da­ging gaan die A­fri­ka Se­ni­or-by­een­koms wees wat in Au­gus­tus in Bloem­fon­tein plaas­vind.

“Eint­lik be­gin ek nou al oe­fen om reg te wees om vir aan­staan­de jaar se Wê­reld­by­een­koms in Hon­ga­rye te kwa­li­fi­seer.”

Daar is al baie ge­skryf en ge­sê oor die feit dat vir die t­wee­de op­een­vol­gen­de keer geen plaas­li­ke vroue-swem­mer vir die O­lim­pie­se S­pe­le kon kwa­li­fi­seer nie.

“Ek dink nie dit is ’n ge­val dat ons nie goed ge­noeg is nie. Daar is ’n he­le paar van ons jong swem­mers wat ’n meer as goeie kans het om vir die 2020 S­pe­le te kwa­li­fi­seer.

“Om ons vrou­e­swem­mers se ver­to­nings in per­spek­tief te stel kan ek dalk net noem dat my wen­tyd van 2:11.30 goed ge­noeg sou ge­wees het om ’n me­dal­je op die B­rit­se en Bra­si­li­aan­se na­si­o­na­le swem­by­een­koms­te te wen.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.