Ja­guars troon bo Ba­o­babs uit

Beeld - - Tshwane­-Beeld -

Die Noord­Gau­teng­Ja­guars het die na­week met die Lim­po­po­Ba­o­babs af­ge­re­ken in hul net­bal­wed­stryd met ’n tel­ling van 78­32 en só hul plek in die half­eind­ron­de van die Bru­tal Fruit­pre­mier­liga ver­se­ker. Hier is die Ja­guars se doel, Le­ni­ze Pot­gie­ter, in ak­sie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.