Boks­kam­pi­oen Fu­ry sê eks­kuus ná op­mer­kings

Beeld - - Sport -

Lon­den. – Die bok­ser Ty­son Fu­ry het ver­sko­ning ge­vra vir die aan­stoot­li­ke op­mer­kings wat hy ver­le­de week in ’n vi­deo­op­na­me ge­maak het.

Die swaar­ge­wig­wê­reld­kam­pi­oen hou vol hy is nie ver­kramp of ’n ras­sis nie.

Die uit­ge­spro­ke B­rit be­rei voor vir sy her­ont­moe­ting met Vla­di­mir K­litschko na­dat hy ver­le­de jaar drie wê­reld­ti­tels van hom weg­ge­vat het. Die twee pak me­kaar op 9 Ju­lie in Man­ches­ter.

Fu­ry het in ’n vraag­en­ant­woord­ses­sie met sy oom en af­rig­ter, Pe­ter Fu­ry, om­stre­de ho­mo­fo­bie­se, sek­sis­tie­se en ras­sis­tie­se op­mer­kings ge­maak.

“Ek vra al­mal wat ek met my op­mer­kings ge­grief het om ver­sko­ning. Ek wou nie­mand leed aan­doen nie en be­sef daar word meer van my ver­wag as ’n am­bas­sa­deur van B­rit­se boks,” het Fu­ry ge­sê.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.