Ma­sen­ge­mi die S­tri­kers se nu­we hoof­af­rig­ter

Beeld - - Sport - S­port­re­dak­sie

Jo­han­nes­burg. – Gau­teng se k­rie­ket­raad het San­di­le Ma­sen­ge­mi as nu­we hoof­af­rig­ter van die S­tri­kers aan­ge­stel.

Die 32­ja­ri­ge Ma­sen­ge­mi is ge­bo­re en ge­toë in Ka­gi­so. Hy het die af­ge­lo­pe 21 jaar as s­pe­ler en af­rig­ter op ver­skeie vlak­ke tot die s­port in Gau­teng by­ge­dra.

Hy het aan­vank­lik net krie­ke­to e­fe­nin­ge by­ge­woon vir die koe­kies en le­moe­ne wat by die Ka­gi­so­klub uit­ge­deel is.

Ma­sen­ge­mi het die S­tri­kers in vyf eer­ste­rang­se wed­stry­de as paal­tjie­wag­ter en kol­wer ver­teen­woor­dig.

Dit was on­der die af­rig­ting van Jim­my Cook dat Ma­sen­ge­mi daar­aan be­gin dink het om ’n loop­baan in af­rig­ting te oor­weeg.

Hy het Gau­teng se o.19­span die af­ge­lo­pe drie jaar tot kam­pi­oen van die K­ha­ya Ma­jo­la­week ge­brei. –

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.