Wolk oor 31 O­lim­pie­se sport­lui wat dalk knoei

Beeld - - Sport -

Lon­den. – Al­te­sa­me 31 sport­lui van ses ver­skil­len­de sport­ko­des kan dalk ver­bied word om van­jaar aan die O­lim­pie­se S­pe­le in Rio de Ja­nei­ro deel te neem na­dat mon­sters wat in 2008 by die Bei­jing­S­pe­le ge­neem is, her­toets is.

Die In­ter­na­si­o­na­le O­lim­pie­se Ko­mi­tee (IOK) het 454 mon­sters van sport­lui wat in 2008 aan die S­pe­le deel­ge­neem het, laat her­toets vir ver­bo­de mid­dels.

Die IOK het be­sluit om sy veld­tog teen die ge­bruik van ver­bo­de mid­dels te ver­skerp. Vol­gens die IOK sal 12 na­si­o­na­le O­lim­pie­se ver­e­ni­gings in die vol­gen­de paar dae van die toet­se in ken­nis ge­stel word.

Al­te­sa­me 250 mon­sters van sport­lui by 2012 se S­pe­le in Lon­den sal ook vir op­kik­kers her­toets word. –

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.