AB en Vi­rat: Soos Bat­man en Su­per­man

Beeld - - Sport - – S­port 24

Kol­ka­ta. – AB de Vil­liers en Vi­rat Koh­li is “soos Bat­man en Su­per­man. Hul­le is puik en speel die bes­te krie­ket van hul le­we”.

Dít is hoe die Win­die­kol­wer Chris Gay­le sy twee span­maats by die Royal C­hal­len­gers be­skryf het ná hul skit­ter­ven­noot­skap Sa­ter­dag in ’n wed­stryd in die In­die­se Pre­mier­liga.

De Vil­liers en Koh­li het 229 lo­pies – die hoog­ste ven­noot­skap nog in T20 – vir die Royal C­hal­len­gers teen die Gu­ja­rat Li­ons aan­ge­te­ken.

Hul­le het eer­gis­ter weer vir ’n on­oor­won­ne ven­noot­skap van 115 lo­pies ge­sorg. Koh­li, wat met ’n be­seer­de vin­ger ge­kolf het, het ’n on­oor­won­ne 75 aan­ge­te­ken om Gay­le se re­kord vir die mees­te lo­pies in ’n sei­soen in die IPL te oor­tref.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.