B­rie­we kan be­gin in­rol na 10 boe­re

Beeld - - Nuus - – Ro­zan­ne Els

Daar is tien boe­re wat hun­ker na ’n lyf langs hul­le op ’n koue aand en wat hoop ’n TV-reeks sal tot ’n vuur­warm ro­man­se lei.

Maar eers moet hul­le ho­pe lief­des­brie­we deur­lees.

Die boe­re in die ne­gen­de reeks van die kykNET-pro­gram Boer soek ’n vrou is be­kend, en en­kel­lo­pen­de vroue het tot 25 Mei om b­rie­we te stuur aan die boer wat hul hart vin­ni­ger laat klop.

Die nu­we reeks word na ver­wag­ting van 20 Ok­to­ber af uit­ge­saai met Min­ki van der West­hui­zen as die nu­we aan­bie­der.

Fo­to: NASIEF MANIE

Min­ki van der West­hui­zen

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.