Im­pak op die ren­te­koers

Beeld - - Sakenuus -

Gi­na S­choe­man, e­ko­noom van Ci­ti­group, ver­wag nie mô­re ’n ren­te­koers­ver­ho­ging ge­grond op dié in­fla­sie­sy­fers nie, hoof­saak­lik om­dat die Re­ser­we­bank pro­ak­tief was in die ver­ho­ging van koer­se tot dus­ver.

Die on­lang­se sty­ging in die o­lie­prys en die swak­ker rand maak dit eg­ter ’n moei­li­ke be­sluit, sê S­choe­man. Sy ver­wag ’n ren­te­koers­ver­ho­ging van 0,25 per­sen­ta­sie­punt in Ju­lie.

Ja­son Mus­cat, se­ni­or be­dryfs­ont­le­der by FNB, ver­wag ook dat die Re­ser­we­bank die ren­te­koers nou on­ver­an­derd sal hou on­danks dié ri­si­ko’s, maar dit la­ter in die jaar sal moet ver­hoog na­ma­te die hui­di­ge fak­to­re vin­ni­ger prys­sty­gings mee­bring.

Ned­bank Ca­pi­tal raam dat daar ’n 63%­kans is dat die ren­te­koers on­ver­an­derd sal bly.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.