Kun­di­ges hou le­sers in­ge­lig oor jag­be­dryf

Beeld - - Sakenuus -

Wild&Jag, die glans­tyd­skrif vir wild­boe­re, jag­ters, na­tuur­be­waar­ders en be­lang­stel­len­de le­sers, is van­jaar 21 jaar oud. Dié twee­ta­li­ge, maan­de­lik­se blad het ’n druk­op­laag van 21 000 per maand en ver­skaf in­te­res­san­te ar­ti­kels met in­lig­ting oor wild­spe­sies, jag­sa­ke en nuus oor die be­dryf.

Ver­skeie kun­di­ges se ar­ti­kels hou le- sers in­ge­lig en word só aan­ge­bied dat dit selfs vir die leek goeie lees­stof bied. Dit sluit in Jo­kl le Roux (jag, ge­we­re, bal­lis­tiek, wild­wys­he­de en am­mu­ni­sie), Fran­cois Ros­souw (voer­tuie), prof. Koos Both­ma (spe­sies, in­ten­sie­we boer­de­ry), dr. Peet van der Walt (plan­te, wei­ding- rig­ly­ne), adv. Wil­lem S­mit (wet­ge­wing), Ri­chard Do­w­ning (e­ko­no­mie­se nei­gings) en prof. Wou­ter van Ho­ven (wild­be­stuur). Die web­werf wild­li­fe­hunt.co.za bied ’n 18-blad-voor­skou in blaai-for­maat van wat in die nu­we tyd­skrif te wag­te is. Daar is ook ver­skeie vi­de­os van ge­beu­re te sien op die web­werf. Ska­kel die tyd­skrif by 012 48 5550.

Só lyk die Mei­uit­ga­we van die tyd­skrif

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.