Wat sê jy? Stuur ’n SMS na 45571

Beeld - - Middelblad -

SMS’e kos R1,50

V Mi­nis­ter Gord­han, ons staan bank­vas ag­ter jou. Zu­ma en sy skoot­hond­jies, die mi­nis­ter van po­li­sie en die be­vel­voer­der van die Val­ke moet waai. – Ter­sia V Ek wil net graag weet wat­ter po­si­tie­we by­drae die EFF al in die par­le­ment ge­le­wer het? Hul­le is po­li­tie­ke ram­pok­kers. – Chris V Nooit ge­dink ons sal WWE­stoei in die par­le­ment sien nie! – Wil­lem, Pta V Tas­chia Slab­bert, ek hoop jou eis teen die po­li­sie slaag, want straat­smou­se en ver­al kar­wag­te dwing aan jou ’n diens op waar­voor jy nie vra nie. – E­tien­ne Ho­rak V Tas­chia Slab­bert het deur ge­noeg trau­ma ge­gaan! Sy het die vol­ste reg om haar­self te ver­de­dig as ie­mand (’n las­ti­ge straat­smous) haar per­soon­li­ke ruim­te bin­ne­dring! Nou kan sy ook nie eens meer die po­li­sie ver­trou nie, want hul­le tree op soos skob­be­jak­ke! Die ver­keer­de per­soon is ge­ar­res­teer! – Max V On­nie in sel­le oor sy smous wil “skiet”: Hoe gou­er die wets­toe­pas­sers on­wet­ti­ge straat­smou­se van die stra­te af ver­wy­der, hoe be­ter. – Ja­pie S­mit V Drie­ja­ri­ge deur eie hon­de ver­skeur? Moe­nie vir my ver­tel veg­boel­ter­ri­ërs is ou­li­ke hon­de wat net mis­ver­staan word nie! – Ca­rien V S­tof­fel Bos­hoff red Te­fo Le­nyo­ra van ’n brand­dood. OB Seu­ta­ne jaag met ’n wit vrou en haar kind hos­pi­taal toe. Ver­dui­de­lik dit vir my! Ras­sis­me is in ’n paar men­se se kop wat nie deel van die gro­ter Suid­A­fri­ka is nie. Op die lang duur moet ons ge­wo­ne Suid­A­fri­ka­ners wen en saam­staan, ons is by ver­re in die meer­der­heid! – Han­ne­lie, Sa­bie V Ri­an, jy en die he­le Ja­ca­ran­da­span is goud werd. 100% vir jul­le. – HG V Suid­A­fri­ka is ’n kook­pot en is baie na aan oor­kook. – Ou­ma V Suid­A­fri­ka brand, maar an­ders as in Ne­ro se tyd toe Ro­me brand en hy na mu­siek ge­luis­ter het, luis­ter Zu­ma na sy eie ge­lag. – Le­ser V De­rick, jy is nie die eer­ste of laas­te man wat skei nie. Be­weeg aan en maak die bes­te van ’n sleg­te saak. Hou tog net op om te tob oor wat kon wees. Dis ver­by. – Le­ser V De­rick, laat jou kin­ders eer­der ge­luk­kig wees om ’n won­der­li­ke pa te hê wat om­gee as om in ’n on­ge­luk­ki­ge ge­sin groot te word. Hul­le lyk na hap­py chap­pies. – An­ne­li, Er­me­lo V Dis so jam­mer dat die won­der­li­ke to­neel­speel­ta­lent so ver­kwis word in 7de Laan. – A.M. V Dit raak tyd dat 7de Laan groet. Gee ons ’n se­pie van ge­hal­te. – Le­ser V Al wat die skep­pers van die naam “A­fri­kaan­ses” doen, is om weer eens swart, bruin en wit A­fri­kaans­spre­ken­de Suid­ A­fri­ka­ners te klas­si­fi­seer. W ha ta crying s ha me.–Re­nier, Rand­burg V Paul, ek dink ons moet jou vra of jy we­der­ge­bo­re is, want ie­mand wat nie op­staan vir sy S­kep­per nie, is ’n ver­raai­er. Lees jou By­bel daar­oor as­se­blief. – Ven­ter, S­prings V Prof. Jor­daan, baie, baie dan­kie vir wat jy in jou ru­briek ge­sê het. – Mi­na, Mur­ray­field V Drie hoe­ra’s vir Piet Crou­camp. Hy is ’n man met ’n eie o­pi­nie wat nie in die damp­kring van die meer­der­waar­di­ge A­fri­ka­ners lek­ker sit en warm broei nie. Die ma­nier waar­op hy A­fri­kaans ge­bruik, laat my to­ne krul van lek­ker­te. Doen so voort. – Y­von­ne V C­her, Beeld is nie ’n mond­stuk vir e­ni­ge gods­diens­groe­pe­ring nie. Dit is ’n se­ku­lê­re blad vir al­le A­fri­kaans­spre­ken­des on­ge­ag gods­diens­ti­ge oor­tui­ging. Chris­te­ne, Mos­lems, ag­nos­ti­ci, a­te­ïs­te, al­mal! Daar is daag­liks ru­brie­ke met ’n Chris­te­li­ke strek­king. Gun die baie lo­ja­le nie­Chris­ten­le­sers ook hul stand­pun­te. – Van Zyl V Won­der­wer­ke ge­beur nog! Ons moe­nie ver­geet van die krag van ge­bed nie. – Le­ser V Groot as­se­blief, “uit­mis” is ’n on­ding ten­sy jy ’n dier is. Draai sy nek om, gooi hom in die sloot, trap op sy kop dan is hy dood! ’n Mens “loop iets mis”. Di­ar­ree pas meest­al nie by die be­rig nie. – Moc­ke

V Jim­my S­to­ne­hou­se moes al lank­al die Blou Bul­le se af­rig­ter ge­wees het. On­ge­luk­kig is hy nie deel van die Ba­rend van Graan­kliek nie. – Jan­nie V Proud­foot is ver­ant­woor­de­lik vir skrum­werk, af­breek­pun­te en kon­ta­k­a­re­as. Van Graan is in be­heer van lyn­sta­ne en aan­val­len­de spel. Pie­ter de Vil­liers is skrum­kon­sul­tant. Met al­le re­spek, wat moet Al­lis­ter Coet­zee dan doen? – G. S­teyn­berg V Ek won­der maar net wie het die ten­der ge­kry om die ty­de­li­ke klas­se te stuur vir die sko­le wat af­ge­brand het? Vra maar net. – W­hi­tey W­hi­te­he­ad, P­re­to­ria V Al Chris­ti­a­na se stra­te is vol slag­ga­te. – A­no­niem V Mis­kien is Beeld se doel juis om men­se wat nie A­fri­kaans ver­staan nie na hul woor­de­boe­ke te laat gryp en hul­le so­doen­de te help op­voed. – Ri­ka

V Ver­lig as­se­blief ons drang in KZN na goeie lees­stof en stel Beeld meer vry­lik be­skik­baar. Ons slaan let­ter­lik vuis oor en­ke­le uit­ga­wes wat slegs hier en daar be­skik­baar is, as jy ge­luk­kig is. – E­rich, Pi­ne­town V Baie dan­kie, Beeld, vir die week­lik­se Me­troBeeld, in­spi­re­ren­de sto­ries voor­waar! – Le­ni

Al­lis­ter Coet­zee

De­rick Hou­gaard

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.