Só spel ons stu­den­te

Beeld - - Middelblad -

Op Fa­ce­book het Li­net­te van der Mer­we, ’n Tuks­do­sent aan die de­par­te­ment A­fri­kaans en a­ka­de­mie­se ge­let­terd­heid vir op­voed­kun­de, so’ n klom­pie spel­lings ge­deel wat sy raak­ge­loop het in der­de­jaar ant­woord­stel­le vir on­der­wys kom­mu­ni­ka­sie: oor g e­wig­heid, blyk­lik, be­se­fing, bin­ding van taak, hand­teer, moe­nie ty­dens ’n ge­sprek met die ou­ers froe­tel nie, gul­gi­ge ge­leent­heid, lees­te­kings, in­klu­sie en tjek­ly­sie. Dis dui­de­lik ’n ge­slag wat nie lees nie! Li­net­te het dit nie self in­ge­stuur nie, maar vir Lood se voor­ba­rig­heid om dit van Fa­ce­book af oor te neem, kry sy dié week se Beeld S­pe­le­tjies­boek. Stuur by­dra­es na lood@beeld.com

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.