EFF se ‘ro­ads­how’ ge­vaar­lik en snaaks

Beeld - - Middelblad -

Die groot ont­wrig­ter van die Suid­A­fri­kaan­se po­li­tiek en die plaas­li­ke weer­ga­we van Do­nald Trump, Ju­li­us Ma­le­ma, se week­lik­se po­li­tie­ke ma­ne­wa­les is e­ner­syds ge­vaar­lik, maar an­der­syds kan ’n mens nie help om te ska­ter­lag nie. Lood het na­tuur­lik geen sim­pa­tie met die EFF­LP’s oor die hard­han­di­ge ma­nier waar­op hul­le van­dees­week uit die par­le­ment ver­wy­der is nie. Dié hoog­ste raad­saal is nie die plek vir sul­ke ont­wrig­ting nie en hul­le moet maar vat wat na hul­le kom. Maar vir die doel­ein­des van die ru­briek is die snaaks­ste sto­rie van die week die EFF se pun­te van or­de ten ty­de van Des van Rooy­en se toe­spraak.

Eers het hul­le die ver­moe­de ge­op­per dat sy toe­spraak moont­lik deur die Gup­tas ge­skryf is en is ge­maan om nie na hom as ’n Gup­ta­mi­nis­ter te ver­wys nie. Toe wou hul­le weet hoe­kom hy op ’n week­dag ’n toe­spraak hou en nie op ’n Sa­ter­dag of Son­dag nie – aan­ge­sien hy net’ n na­week fi­nan­sies mi­nis­ter was.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.