F­lip, Ju­li­us en die ba­ret

Beeld - - Middelblad -

F­lip Buys, voor­sit­ter van So­li­da­ri­teit, sê van­dees­week op So­li­da­ri­teit se na­si­o­na­le kon­gres dat die ding van Ju­li­us Ma­le­ma wat hom die mees­te ir­ri­teer die ma­nier is waar­op sy rooi ba­ret ge­vou is. As hy die vorm moes be­skryf, sou die woord op “pot” ein­dig, al­dus Buys. So­li­da­ri­teit se bur­ger­li­ke be­we­ging, A­friForum, maak mos slag­ga­te in paaie reg; dalk moet hul­le in­ge­stuur word om die EFF­ba­ret­te reg te pluk.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.