Uit die Woord

Beeld - - Middelblad -

Jul­le was dood as ge­volg van jul­le oor­tre­dings en son­des wat voor­heen jul­le le­wens­wy­se ge­ken­merk het.

Maar God is ryk in barm­har­tig­heid en het ons in­nig lief. Deur sy groot lief­de het Hy ons wat dood was as ge­volg van ons oor­tre­dings, saam met Chris­tus le­wend ge­maak.

Jul­le is in­der­daad uit ge­na­de ge­red, deur ge­loof. Hier­die red­ding kom nie uit jul­le­self nie; dit is ’n ga­we van God. Dit kom nie deur jul­le eie ver­dien­ste nie, en daar­om het nie­mand e­ni­ge re­de om op hom­self trots te wees nie. – Ef. 2:1, 2, 4, 5, 8 en 9

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.