Sy­kes op pad na Frank­ryk

Beeld - - Middelblad - Mi­cha­el G­reen

Port E­li­za­beth. – Hul­le klim nie mô­re al op die vlieg­tuig om vir hul nu­we span­ne te gaan speel nie, maar maak eers die hui­di­ge Su­per­rug­by-sei­soen by die Sout­hern Kings klaar, het S­te­ven Sy­kes en Ja­co­bie A­dri­aan­se gis­ter ge­sê.

Maar ja, as die laas­te fluit­jie vir die laas­te Kings-wed­stryd ge­blaas het, is dit tot siens, Port E­li­za­beth.

Vir Sy­kes is dit dan hal­lo, Frank­ryk.

Die Kings se kap­tein het ’n kon­trak ge­te­ken om vir twee jaar vir die Fran­se klub Oyon­nax te gaan speel.

Dit sal die twee­de keer wees dat Sy­kes vir ’n bui­te­land­se klub gaan speel.

Hy het in 2011 ook ’n tyd by die Ier­se klub Lein­ster deur­ge­bring.

En A­dri­aan­se trek P­re­to­ria toe waar hy ’n kon­trak vir twee jaar met die Bul­le ge­sluit het.

Sy­kes het ge­sê hy ge­niet sy rug­by by die Kings die sei­soen baie en hy is dank­baar dat hy die kap­tein kon wees.

“Ek speel al se­dert 2004 be­roeps­rug­by en hier­die is so­ver een van my bes­te ja­re.”

Ook A­dri­aan­se is po­si­tief oor die res van die sei­soen.

) Dis nog nie amp­te­lik deur die Kings be­ves­tig nie, maar die los­ska­kel Lou­is Fou­ché is blyk­baar ook op pad.

Fou­ché is vol­gens die Ja­pan­se klub Ku­bo­ta S­pears op pad soon­toe.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.