Oud­PSL­baas nou groot­kop by Fi­fa

24 uur

Beeld - - Sport - – AP

Z­ü­rich. – Sok­ker se be­heer­lig­gaam, Fi­fa, het die voor­ma­li­ge uit­voe­ren­de hoof van Suid­A­fri­ka se P­re­mier­liga, K­jetil Siem, as sy nu­we di­rek­teur van stra­te­gie­se sa­ke aan­ge­stel.

Dié 55­ja­ri­ge voor­ma­li­ge joer­na­lis het van­af 2007 tot 2012 die pos as uit­voe­ren­de hoof van Suid­A­fri­kaan­se sok­ker be­klee.

Hy het daar­ná na sy ge­boor­te­land, Noor­weë, te­rug­ge­keer om die pos as se­kre­ta­ris­ge­ne­raal van dié land se sok­ker­ver­e­ni­ging by Paul Glom­sa­ke oor te neem.

Siem het ’n waar­de­vol­le by­drae in die op­bou tot Suid­A­fri­ka se gas­heer­skap van 2010 se Wê­reld­be­ker­sok­ker­toer­nooi ge­speel.

Hy het ook in 1994 die Sok­ker teen Ge­weld­pro­jek in Kaap­stad be­gin.

Vol­gens Fi­fa sal Siem in sy nuut­ge­skep­te pos die be­heer­lig­gaam se struk­tu­re in Z­ü­rich her­sien.

Vat gholf­skil­paaie vas, vra Wil­lett en Lo­wry

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.