Jo­nes wil Aus­sies Ro­se se do­rings wys

Beeld - - Sport - – Reu­ters

Lon­den. – Net s­pe­lers wat des­pe­raat is om die ge­skie­de­nis van En­gel­se rug­by te ver­an­der, sal in Ju­nie deur die af­rig­ter, Ed­die Jo­nes, vir die toer na Aus­tra­lië ge­kies word.

Die Ro­se pak die Wal­la­bies in drie toet­se en wil die eer­ste En­gel­se span word wat ’n reeks teen die Aus­sies wen.

Jo­nes, wat En­ge­land tot van­jaar se Se­s­na­sies­kam­pi­oe­ne ge­brei het, wil net s­pe­lers kies wat be­reid is om “oor­log” toe te gaan.

“S­pe­lers wat be­reid is om heel­tyd druk op die Aus­tra­li­ërs te plaas en hul­le on­ge­mak­lik te laat voel – dít is die soort s­pe­lers wat ek wil saam­vat,” het Jo­nes ge­sê.

En­ge­land pak Wal­lis in ’n vriend­skap­li­ke wed­stryd op 29 Mei voor­dat hy na Aus­tra­lië ver­trek. Jo­nes het ’n groep van 26 s­pe­lers ge­kies vir ’n oe­fen­kamp in B­rig­h­ton voor die Wal­lis­stryd.

Van Gaal gee be­se­rings skuld vir swak sei­soen

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.