Daar is ook ’n dak­rak en sil­wer be­skerm­pla­te by die neus en die stert se on­der­kant.

Beeld - - Motors -

tuig in die klei­ne. Dink aan die Toyo­ta E­ti­os Cross as ’n me­de­din­ger.

Die Cross Up kry eg­ter nie sul­ke oor­da­di­ge plas­tiek­be­kle­ding by die deu­re en buf­fers soos die law­we E­ti­os Cross nie. In ste­de daar­van het VW raad­saam be­sluit om din­ge be­dees te hou.

Die Cross Up is net meer as ’n sen­ti­me­ter in sy sok­kies ge­lig vir iet­wat meer grond­vry­hoog­te. Daar is ook ’n dak­rak en sil­wer be­skerm­pla­te by die neus en die stert se on­der­kant.

Soos by hier­die ti­pe voer­tuie is die sti­le­ring bin­ne uit­da­gend en pret­tig ge­maak. Kon­tras­te­ren­de stik­werk is by die sit­plek­ke te sien ter­wyl die pa­neel by die in­stru­men­te in ’n hel­der, kon­tras­te­ren­de kleur is.

Voor is mis­lig­te in ’n breë sil­wer plas­tiek­strook. Die kant­spie­ëls het ook ’n sil­wer be­slag. Bin­ne is ’n leer­oor­ge­trek­te stuur­wiel, e­lek­trie­se ven­sters voor en kant­spie­ëls, ’n sta­bi­li­teit­stel­sel en krag­stuur.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.