Die S­pan­jaar­de Lo­ren­zo en Már­quez sal Ros­si graag van sy eie me­di­sy­ne wil gee deur hom op sy tuis­baan te klop.

Beeld - - Motors -

Már­quez twee we­ke te­rug op Le Mans ge­val en dus geen pun­te aan­ge­te­ken het nie. Ros­si is in die der­de plek, ’n kort­kop ag­ter Már­quez en Lo­ren­zo.

Bui­ten dié drie is daar Da­ni Pe­dro­sa, Már­quez se span­maat, wat pas sy kon­trak met Hon­da HRC tot 2018 her­nu het.

Pe­dro­sa suk­kel om sy merk te maak. Die ti­tel ont­wyk hom al ’n klom­pie ja­re. Hy wen so af en toe ’n ren en is ge­reeld op die po­di­um.

Of Mu­gel­lo ’n ge­luk­ki­ger jag­veld vir die twee Du­ca­ti-ja­ers, And­rea Do­vi­zi­o­so en And­rea Ian­no­ne, gaan wees, sal ons

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.