Toyo­ta t. Toyo­ta in Se­cun­da­ren

Beeld - - Motors -

Gi­niel de Vil­liers (fo­to) sal die na­week weer die Toyo­ta­aan­slag lei saam met sy Ya­ris­span­maat, Leeroy Poul­ter, in die Se­cun­da­tyd­ren. Die tyd­ren vorm die der­de ron­de van van­jaar se na­si­o­na­le tyd­ren­reeks. Met Toyo­ta as die e­nig­ste fa­briek­span in van­jaar se reeks, is dit groot­liks ’n ge­stoei tus­sen Poul­ter en De Vil­liers om te sien wie met die lou­e­re gaan weg­stap. Die ren be­gin mô­re by die La­ke U­mu­zi­oord in M­pu­ma­lan­ga en ein­dig 14 skof­te la­ter op Sa­ter­dag­mid­dag, weer by die oord.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.