Die Ver­lo­re Bul is te­rug in die kraal

Kan voor­spe­lers nu­we vuur gee

Beeld - - Front Page - Co­bus Claas­sen

P­re­to­ria. – Een van Lof­tus Vers­feld se ver­lo­re Bul­le is te­rug in die kraal.

Die 30-ja­ri­ge Ja­c­ques Pot­gie­ter is on­ver­wags te­rug in die hoof­stad en sal bin­ne­kort weer in ’n lig­blou trui on­der teen­stan­ders in­klim.

Die Blou Bul­le Maat­skap­py (BBM) het Woens­dag aan­ge­kon­dig dat Pot­gie­ter, wat in 2012 drie toet­se vir die S­pring­bok­ke ge­speel het, tot 2018 in die Su­per­rug­by-reeks vir die Bul­le sal speel.

Hy is se­dert die be­gin van die sei­soen by die Haaie ge­kon­trak­teer, maar kon weens ’n en­kel­be­se­ring nie vir hul­le diens doen nie.

Die Haaie het Pot­gie­ter op sy ver­soek vry­ge­stel.

Pot­gie­ter is in 2013 uit P­re­to­ria weg en het se­dert­dien vir die Fu­ku­o­ka Sa­nix Blu­es in Ja­pan en die Wa­ra­tahs in Aus- tra­lië ge­speel.

Hy was in 2014 ’n bre­ker in die Wa­ra­tahs se agt­tal en het ’n groot aan­deel ge­had in dié span se Su­per­rug­by-tri­omf.

Pot­gie­ter het reeds saam met die Bul­le be­gin oe­fen en sal na ver­wag­ting vol­gen­de week oor­weeg kan word.

Hy sal aan­vank­lik eers vir die Blou Bul­le in die plaas­li­ke kwa­li­fi­se­ren­de reeks speel.

Nol­lis Ma­rais, die Bul­le se af­rig­ter, is ver­staan­baar in sy skik met dié ko­pie.

“Ons het die af­ge­lo­pe twee we­ke (teen die Brum­bies en die Wa­ra­tahs) ge­suk­kel om op die voor­deel­lyn te oor­heers en Ja­c­ques is baie fi­siek.

“Hy is ’n sterk bal­dra­er en was baie goed vir die Wa­ra­tahs.

“Hy is ’n aan­sien­li­ke aan­wins vir ons.”

Pot­gie­ter het gis­ter ge­sê hy is op­ge­won­de om weer ’n Bul te wees.

“Dit is hier waar ek ’n S­pring­bok ge­word het.

“Dit is iets wat ek nooit sal ver­geet nie en ek is y­we­rig om die Bul­le te be­loon vir die ver­troue wat daar in my ge­stel word.

“Lof­tus is ’n spe­si­a­le plek en ek het da­de­lik tuis ge­voel.

“Ek kan nie wag om weer vir die Bul­le te speel nie.”

Die Bul­le het met die Na­mi­bi­ër Re­nal­do Both­ma, wat ook vroe­ër uit Dur­ban na Lof­tus ge­lok is, ’n mag­dom los­voor­spe­lers.

Ma­rais sê ’n span kan in dié reeks nooit te veel diep­te hê nie.

“Ons was aan die be­gin van die sei­soen dun op flank. Ja­c­ques kan flank en slot speel en ons is van plan om hom in al­bei po­si­sies te ge­bruik.”

Die Kings-stut Ja­co­bie A­dri­aan­se het ook in­tus­sen ’n Bul­le-kon­trak on­der­te­ken.

Ma­rais sê goeie vas­kop­stut­te is skaars en hy be­skou A­dri­aan­se as ’n ta­lent­vol­le spe­ler.

“Die Kings se skrum het nog el­ke keer ste­wig ge­staan wan­neer hy in die voor­ry was.

“Ek is bly ons kon hom oor­tuig om Bul­le toe te kom,” het Ma­rais ge­sê.

Die BBM het in­tus­sen be­ves­tig dat die flank Nic de Ja­ger, wat ver­le­de sei­soen van Sa­ra­cens by die Bul­le aan­ge­sluit het, se kon­trak tot Ok­to­ber 2017 ver­leng is.

Lof­tus is ’n spe­si­a­le plek en ek het da­de­lik tuis ge­voel. Ek kan nie wag om weer vir die Bul­le te speel nie — JA­C­QUES POT­GIE­TER

Fo­to: DEAAN VIVIER

Ja­c­ques Pot­gie­ter op die aan­val teen die Brum­bies in 2013.

Fo­to: DEAAN VIVIER

Nol­lis Ma­rais

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.