Per­so­ne van die week

Beeld - - Middelblad -

RAAKVATTER:

Die Jo­han­nes­bur­ger OB Seu­ta­ne, wat Ni­co­le Mor­gan by­ge­staan en in­der­haas hos­pi­taal toe ge­neem het toe sy on­ge­steld ge­raak het weens ’n by­steek. Sy daad het baie po­si­tie­we re­ak­sie ont­lok.

NAT VADOEK:

Pres. Ja­cob Zu­ma, om­dat hy hom weer­spreek het in die ge­woon­lik on­stui­mi­ge vra­e­tyd in die par­le­ment. Hy het al weer na N­kand­la se swem­bad as die “brand­poel” ver­wys.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.