ANC­LP’s: ‘Ons ver­trou Gord­han’

Beeld - - Front Page - – L­le­wel­lyn P­rin­ce

Die ANC­kou­kus in die par­le­ment het vol­le ver­troue in Pra­vin Gord­han as mi­nis­ter van fi­nan­sies.

Jack­son Mt­hem­bu, ANC­hoof­sweep, het gis­ter só ge­sê na­dat Gord­han Dins­dag­aand in ’n on­ge­wo­ne stap Suid­A­fri­ka­ners ge­vra het om die te­sou­rie en sy per­so­neel te be­skerm teen be­weer­de aan­slae van an­der staats­in­stel­lings.

Mt­hem­bu het ge­sê Gord­han het in moei­li­ke e­ko­no­mie­se om­stan­dig­he­de die te­sou­rie goed ge­stuur.

“Hy het die wê­reld deur­reis om kre-- diet­gra­de­rings­a­gent­skap­pe te oor­reed om nie ons kre­diet­gra­de­ring af te skaal nie.”

Vol­gens Mt­hem­bu werk Gord­han on­der lei­ding van p­res. Ja­cob Zu­ma om die e­ko­no­mie te laat groei. “Ons het al­le re­de om sy (Gord­han se) goeie oor­deel te ver­trou.”

Mt­hem­bu het ge­sê die ANC­kou­kus in die par­le­ment sal ook wil weet wie die “leu­ens” – van on­der meer Gord­han se drei­gen­de in­heg­te­nis­ne­ming – ver­sprei.

Pra­vin Gord­han

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.