At­leet Way­de help vroeg­ge­bo­re ba­bas

Beeld - - Nuus - – El­ma­ri­ne An­tho­ny

Way­de van Nie­kerk, Suid-A­fri­ka se wê­reld­kam­pi­oen oor 400 m, het R500 000 aan die Groo­te S­chuur-hos­pi­taal se een­heid vir vroeg­ge­bo­re ba­bas ge­skenk.

Van Nie­kerk is op 29 we­ke ge­bo­re en het toe net 1,1 kg ge­weeg. “As ie­mand wat vroeg ge­bo­re is, het ek ’n kans ge­kry om te oor­leef.

“Daar­om is dit vir my be­lang­rik om an­der vroeg­ge­bo­re ba­bas die bes­te kans op le­we te gee,” het Van Nie­kerk lui­dens ’n ver­kla­ring van die hos­pi­taal ge­sê.

Die een­heid sorg vir die klein­ste en siek­ste ba­bas in Kaap­stad. Som­mi­ge weeg net 500 g en moet soms lan­ger as twee of drie maan­de in die een­heid bly.

Van Nie­kerk se ma, O­des­sa Swarts, sê hy was een van die “ge­luk­ki­ge” vroeg­ge­bo­re ba­bas.

“Hy het bin­ne die eer­ste 24 uur ’n bloe­din­fek­sie op­ge­doen en moes ’n bloed­oor­tap­ping kry.

“Dok­ters het ge­sê as hy die vol­gen­de 24 uur oor­leef, sou hy die een of an­der ge­stremd­heid hê.”

Vol­gens Swarts het ’n be­soek aan die een­heid so­wat twee jaar ge­le­de Van Nie­kerk diep ge­raak.

“Ons het die ma’s en som­mi­ge van die ba­bas ont­moet. Dit het hom diep ge­raak om te sien hoe hy ge­lyk het toe hy ’n ba­ba was. Hy het vir my ge­sê: ‘Ek dink reg­tig ons moet in hier­die kin­ders be­lê. Ek wens ek kan hul­le meer gee.’ ”

So­wat 15% van ba­bas in SuidA­fri­ka word vroeg ge­bo­re, sê die hos­pi­taal.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.