‘S­pan­da­bel­heid re­de vir Jay­de se moord’

Beeld - - Nuus - Ca­ra­Lee Dorf­ling

Port E­li­za­beth. – Chris­to­pher Pa­nayi­o­tou wou sy vrou, Jay­de, ver­moor hê om­dat sy span­da­bel was ter­wyl hy lang ure moes werk, be­weer ’n staats­ge­tuie.

Die be­we­ring is ver­vat in ’n be­ë­dig­de ver­kla­ring van Lut­han­do Siyo­ni, voor­ma­li­ge uit­smy­ter by Pa­nayi­o­tou se nag­klub, In­fi­ni­ty, in Al­go­a­baai, het die Port E­li­za­beth­se koe­rant The He­rald gis­ter­og­gend be­rig.

Die staat voer aan Siyo­ni het in op­drag van Pa­nayi­o­tou ’n huur­moor­de­naar ge­kon­trak­teer om Jay­de te ver­moor.

Siyo­ni sê in sy ver­kla­ring hy het Pa­nayi­o­tou in 2014 ont­moet en na­mens hom “man­dy’s” ver­koop. Dit is blyk­baar ’n kap­su­le met on­sui­wer ko­ka­ïen.

Pa­nayi­o­tou het hom glo la­ter daar­die jaar ge­vra of hy ie­mand ken wat moord kan pleeg.

Siyo­ni het na be­we­ring drie men­se, eers ene La­ma van Mot­her­well, toe ene Trom­pie en daar­na ene An­di­le of “Ace” met Pa­nayi­o­tou in aan­ra­king ge­bring, maar dié ont­moe­tings het glo op niks uit­ge­loop nie.

“Chris het my on­der druk ge­plaas om ie­mand te kry. Toe het ek vir die eer­ste keer ge­hoor die per­soon wat hy ver­moor wil hê, is sy vrou, Jay­de.”

Pa­nayi­o­tou se nu­we borg­to­gaan­soek, ge­grond op “nu­we fei­te”, word van­dag in die land­dros­hof in Port E­li­za­beth voort­ge­sit.

Vol­gens Pa­nayi­o­tou het hy in die po­li­sie­dos­sier ge­sien “die staat se saak is glad nie so sterk as wat hul­le be­weer nie”.

Hy voer aan die be­ë­dig­de ver­kla­ring van Siyo­ni is on­der dwang af­ge­lê en kan daar­om nie as be­wys­stuk aan­vaar word nie.

Ver­der het Pa­nayi­o­tou ge­noem dat sy sa­ke­be­lan­ge ly on­der sy voort­ge­set­te aan­hou­ding.

’n Reeks stro­kies­pren­te het gis­ter ’n klein op­skud­ding in die hof ver­oor­saak.

Die stro­kies­pren­te, wat deur ene “Oom Da­nie” ge­te­ken is, is in ’n ver­volg­ver­haal­for­maat waar­in vo­ëls en ’n paar men­se praat oor hoe Siyo­ni Pa­nayi­o­tou vals­lik by die moord op Jay­de Pa­nayi­o­tou pro­beer be­trek.

In een van die twee stro­kies­pren­te sê twee vo­ëls vir me­kaar: “Het jy ge­hoor? ’n Fa­mi­lie­vriend het vals­lik die in­druk pro­beer wek dat Pa­nayi­o­tou vir Jay­de se moord ver­ant­woor­de­lik is.”

Die fa­mi­lie­vriend is vol­gens die stro­kies­prent “L. Ek­steen” (Le­on), een van die on­der­soek­be­amp­tes, wat glo ’n lok­val vir Pa­nayi­o­tou ge­stel het.

Af­skrif­te van die stro­kies­pren­te is op die hof­ban­ke ge­sit.

Vrae oor wie “Oom Da­nie” is, was op al die hof­gan­gers se lip­pe.

Vol­gens in­lig­ting is “Oom Da­nie” ’n vriend van die Pa­nayi­o­tous en is die spot­pren­te hul weer­ga­we van wat voor en ná die moord ge­beur het.

In een van die stro­kies­pren­te sê twee een­de vir me­kaar dat Pa­nayi­o­tou, “nog voor sy in­heg­te­nis­ne­ming kon ge­vlug het as hy skul­dig was, maar hy het nie. Hoe­kom sal hy nou? En waar­om kan hy nie op borg­tog vry­ge­laat word nie?”

Fo­to: CA­RA­LEE DORF­LING

Die ver­wy­sing na “Kan­na” sin­speel waar­skyn­lik op lt. Kan­na S­wa­ne­poel, on­der­soek­be­amp­te na die moord op Jay­de Pa­nayi­o­tou.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.