Só ont­vou die ge­beu­re

Beeld - - Wêreld­-Beeld -

21:09 (23:09 SA tyd): Vlug MS802, ’n Ai­r­bus A320 van Egyp­tAir, styg op van die C­har­les de Gaul­le­lug­ha­we in Pa­rys op pad na die Ka­ïro­lug­ha­we in E­gip­te. 23:24 (01:24): Be­reik G­riek­se lug­ruim. 23:48 (01:48): G­riek­se lug­ver­ keer­be­heer­ders praat met die vlie­ë­nier toe die vlieg­tuig bo die G­riek­se ei­land Kea is. 00:27 (02:27): Lug­ver­keer­be­heer­ders pro­beer ver­geefs weer kon­tak maak. 00:29 (02:29): Ver­laat G­riek­se lug­ruim.

00:29.40 (02:29.40): Ver­dwyn van G­riek­se ra­dar. 00:30 (02:30): Vlieg­tuig ver­loor kon­tak met E­gip­tie­se ra­dar toe dit so­wat 280 km van die E­gip­tie­se kus was. 00:45 (02:45): Soek­tog be­gin.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.