S­tu­den­te wil eeu­fees keer, sê hul­le het niks te vier

Beeld - - Wêreld­-Beeld - Al­vené Ap­pol­lis

Port E­li­za­beth. – Die eeu­fees­vie­ring van die U­ni­ver­si­teit van Fort Ha­re in A­li­ce gaan vol­stoom voort on­danks ge­weld­da­di­ge be­to­gings deur s­tu­den­te wat meen daar is “niks om te vier nie”.

Die na­si­o­na­le re­ge­ring het vei­lig­heids­maat­re­ëls op die A­li­ce-kam­pus, waar p­res. Ja­cob Zu­ma en p­res. Ro­bert Mu­ga­be die vie­ring na ver­wag­ting van­dag sal by­woon, ver­skerp.

Ont­sto­ke s­tu­den­te wat ant­woor­de oor die be­weer­de wan­be­stuur van u­ni­ver­si­teits­geld eis, het Woens­dag­aand bui­te­ban­de op die A­li­ce- en die OosLon­den-kam­pus ge­brand.

Die be­to­gers het glo ook ’n tent wat vir die eeu­fees­vie­ring ge­huur is en die in­gan­ge van al­bei kam­pus­se aan die brand ge­steek.

“Nie­mand is in heg­te­nis ge­neem nie en geen ver­de­re cha­os is aan­ge­meld nie,” het lt.kol. M­ta­ti Ta­na, ’n po­li­sie- woord­voer­der, gis­ter ge­sê.

Die s­tu­den­te het Dins­dag ’n lys met 16 ei­se aan die u­ni­ver­si­teits­be­stuur oor­han­dig en hul mis­noeë uit­ge­spreek oor die “par­ty­tjie” wat ge­hou gaan word ter­wyl tal­le s­tu­den­te se stu­die en ver­blyf nie ge­fi­nan­sier word nie.

Die ei­se sluit in dat straf­reg­te­li­ke klag­te wat ver­le­de jaar teen van die s­tu­den­te in die #Fees­Mus­tFall-veld­tog aan­han­gig ge­maak is, te­rug­ge­trek word.

“Daar is vir ons niks te vie­re nie,” het Son­wa­bi­so Mamn­ke­li van die OosLon­den-kam­pus se stu­den­te­raad ge­sê.

“Ons eis ant­woor­de oor waar­om daar skie­lik nie geld is om vir ons ver­blyf en stu­die te be­taal nie. Wat het die be­stuur met die geld ge­doen?”

Vol­gens Zint­le Fil­ta­ne, u­ni­ver­si­teits- woord­voer­der, het die u­ni­ver­si­teits­be­stuur in be­son­der­he­de ge­re­a­geer op el­ke eis en tal­le ver­ga­de­rings met stu­den­te­lei­ers ge­hou.

“Die be­stuur was on­der die in­druk dat op­los­sings saam met die s­tu­den­te ge­vind is en oor­een­koms­te aan­ge­gaan is. Teen dié ag­ter­grond en die af­we­sig­heid van sa­me­wer­king ver­oor­deel ons die ge­weld ten sterk­ste.

“Die eeu­fees­vie­ring is een van die be­lang­rik­ste da­tums op ons ka­len­der en kan on­moont­lik in die wie­le ge­ry word.”

Do­nald Lip­ho­ko, ’n re­ge­rings­woord­voer­der, het die pu­bliek ver­se­ker dat die vie­ring soos be­plan sal voort­gaan.

“Vei­lig­heids­a­gent­skap­pe is by Fort Ha­re ont­plooi,” het Lip­ho­ko in ’n ver­kla­ring ge­sê.

Fo­to: THEO JEPTHA

S­tu­den­te aan die U­ni­ver­si­teit van Fort Ha­re het Woens­dag bui­te­ban­de ge­brand en de­le van die kam­pus aan die brand ge­steek om die na­week se eeu­fees­vie­ring in die wie­le te pro­beer ry. Die po­li­sie en vei­lig­heids­be­amp­tes is ont­plooi om die A­li­ce­ en die Oos­Lon­den­kam­pus te be­vei­lig.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.